Franco ontbloot sy siel – "Kaal Sigarette" en die storie agter die snit

Loading player...
Hy is die stem wat almal laat kop draai, en nou praat hy oor hoe hierdie nuwe enkelsnit sy diepste binnekant blootlê. In gesprek met ons gesels Franco oor sy atmosferiese nuwe single "Kaal Sigarette" – 'n rou, edgy klank wat indie-energie meng met die verlore gevoel van 'n verhouding in chaos. Van die donkerder rigting tot sy debuut onder Universal Musiek: dis 'n kunstenaar wat nie net gehoor wil word nie, maar gevoel wil word. Moenie misloop nie.
14 May English South Africa Music · Music Interviews

Other recent episodes

Sentiment se Regardt oor 'Ek Wil Jou Sien'

Ek het met Regardt van Sentiment gesels oor hul debuut-enkelsnit, Ek Wil Jou Sien. 'n Liedjie oor daardie een persoon vir wie jy enigiets sal doen net om te sien. Die Afrikaanse rockgroep bestaan uit Jako Meyer (sang) en Regardt Scheepers (kitaar), met 'n klank vol groot kore en emosie…
15 Sep 7 min

Onike: van gebrokenheid na genesing

Sangeres Onike se nuwe enkelsnit Sterker onthul 'n reis van trauma, die verlies van haar pa en die ontdekking dat 'n mens na die donkerste tye steeds kan opstaan.
10 Sep 9 min