
April-inflasie kom hoër in, soos verwag
Loading player...
Die jaarlikse inflasiekoers vir April 2026 het op 3,1 persent gestaan, vergeleke met 3,6 persent wat in April 2025 aangeteken is maar baie hoër as Maart 2026 se 2,1 persent, volgens die Namibiese Statistiekagentskap. Woordvoerder van die Namibiese Statistiekagentskap, Mirjam Shihepo, het meer oor sonale inflasie:

