
Iran sê VSA is onredelik en dat hy nie buitensporige eise gemaak het nie
Loading player...
Iran se ministerie van Buitelandse Sake sê sy reaksie op Amerika se jongste voorstel om die oorlog te beëindig, bevat geen buitensporige eise nie. President Donald Trump van Amerika het Iran se teenvoorstel verwerp en noem dit totaal onaanvaarbaar. Die ministerie se woordvoerder, Esmail Baghaei, sê dis Amerika wat volhou met onredelike eise tydens onderhandelings om die oorlog te beëindig en die Straat van Hormuz te heropen. Hy het aan India Today gesê die grootste verskil tussen Iran en Washington is die kern-voorstelle:

