
China se nul-tariefbeleid voordelig vir Namibië
Loading player...
Kosmos 94.1 Nuus het reaksie gekry oor China se nul-tariefbehandeling wat op 1 Mei, uitgebrei is na 53 Afrika-lande. China meen die ooreenkoms gaan Namibië en Afrika baie baat. Dr. Kobus Laubscher, landbou ekonoom in Suid-Afrika verduidelik wat dit vir plaaslike boere kan beteken.

