
'Dis duidelik dat Starmer gaan bedank'
Loading player...
Die Arbeidersparty is heeltemal verdeeld. Dit is die mening van die Reform UK-lid en voormalige Konserwatiewe kabinetsminister Nadine Dorries sê dit is nou duidelik dat Sir Keir Starmer gaan bedank na die party se uiters swak vertoning in die afgelope verkiesing, die vraag is nou wie hom sal vervang.

