Agriskoops - 11 Mei 2026

Loading player...
Op vandag se Agriskoops gesels ons met Willie Kruger van Herholdt's Group. Hy verduidelik wat ‘n ideale energie-oplossing vir vandag se boerdery behels, hoe Herholdt's boere met gepaste oplossings vir hul plase help en wat dit beteken wanneer ʼn boer met Herhorldt’s Group as langtermyn-vennoot werk.
11 May 2AM Afrikaans South Africa Daily News · Nature

Other recent episodes

Agriskoops - 25 September 2026

Op vandag se Agriskoops gesels ons met Adelle du Toit van die Suid-Afrikaanse Rooibosraad. Met die oog op erfenisdag wat gister herdenk is, gesels sy oor die belangrikheid daarvan om die oorsprong van rooibos te beskerm. Sy verduidelik waarom die beskerming van die oorsprong van Rooibos toenemend belangrik word namate…
25 Sep 1AM 4 min

Agriskoops - 23 September 2026

Op vandag se Agriskoops gesels ons met Lucinda Helberg van iMPAC Cropsure. Sy gesels oor die belangrikheid van versekering om boere te beskerm teen onvoorspelbare weer en ander finansiële faktore. Sy gee ook ʼn oorsig van watter tipe gewasse verseker kan word en watter tipe insidente gedek word met die…
23 Sep 3AM 4 min

Agriskoops - 22 September 2026

Op vandag se Agriskoops gesels ons met die hoof van energiedienste by die maatskappy RenEnergy, Bertus Geldenhuys. Hy gesels oor die optimale en betroubare werking van jou sonkragstelsel. Hy verduidelik hoekom sommige stelsels nie die verwagte besparing of betroubaarheid nie en watter waarskuwingstekens daarop dui dat ’n sonkrag- of batterystelsel…
22 Sep 12AM 5 min

Agriskoops - 21 September 2026

Op vandag se Agriskoops gesels ons met die hoofbestuurder van TLU SA, Bennie van Zyl. Hy gesels oor insetkoste teenoor winsgewendheid, veral met ʼn uitdagende seisoen wat vir boere voorlê in terme van voorspellings van ʼn super El Niño. Hy deel TLU SA se advies hoe boere ʼn gesonde balans…
21 Sep 2AM 3 min

Agriskoops - 18 September 2026

Op vandag se Agriskoops gesels ons met die verkoops- en bemarkingsbestuurder by die maatskappy Algar, Charlotte Esterhuizen. Sy gesels oor mobiele krale en kraaltoerusting. Sy gee ʼn oorsig van die voordele van ʼn mobiele kraal en hoe boere dit tot hul voordeel kan gebruik.
18 Sep 3AM 4 min