Vandag gesels ons met ‘n organisasie wat daagliks hoop bring waar dit die nodigste is. HospiVision is al sedert 1997 betrokke by die ondersteuning van pasiënte, families en gesondheidswerkers in staatshospitale regoor Suid-Afrika. Met ’n sterk fokus op pastorale en emosionele sorg, werk hulle span om nie net fisiese genesing…
Round Table Pretoria Collective is ’n organisasie van jong mans tussen die ouderdomme van 18 en 40 wat hulself beywer vir gemeenskapsdiens, persoonlike groei, leierskapontwikkeling en kameraadskap. Deur verskeie liefdadigheidsprojekte en gemeenskapsinisiatiewe maak hulle ’n tasbare verskil in die lewe van mense in Pretoria en omliggende gebiede. Vandag gesels ons…
’n Nuwe verslag oor tienerwelstand wat die Solidariteit Navorsingsinstituut pas uitgereik het, skets ’n ontstellende prentjie van die druk waaronder baie Suid-Afrikaanse tieners leef. Akademiese eise, emosionele uitdagings, sosiale media en ’n gebrek aan ondersteuning laat baie jongmense oorweldig voel. Die verslag toon ook dat talle ouers voel hulle is…
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.