Aktualiteit: moontlike kragkrisis op hande in Tshwane metro, meen VF+

Loading player...
Die Vryheidsfront Plus doen ’n beroep op die Stad Tshwane om dringend aandag te gee aan ’n ernstige tekort aan vaardige personeel in sy Energie- en Elektrisiteitsafdeling. Volgens die party het die hersteltempo van kragfoute tot net 37% gedaal, met duisende tegniese klagtes wat al maande lank wag vir aandag. Ons gesels nou met Nick Pascoe van die VF Plus oor dié krisis en wat dit vir inwoners beteken.
6 May 6AM Afrikaans South Africa Education · Health & Fitness

Other recent episodes