
Só werk nuwe invoerregulasies uit SA
Loading player...
Die Suid Afrikaanse Inkomstediens het nuwe regulasies rakende invoere na die land uit alle SAOG- en doeane-unie lande ingestel. Alle invoere moet verklaar word en die maatreëls sal ook toeriste raak. Toeriste kan voor hulle reis die verklaring aanlyn doen en ook op die nuwe toep, die Mobi-app. Landbou-kenner Wallie Roux het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.

