
Hegseth veroordeel teenkanting teen Iran-oorlog
Loading player...
Amerika se minister van Verdediging, Pete Hegseth, sê president Donald Trump se administrasie herbou ʼn weermag waarop Amerikaners trots kan wees; een wat vrees by sy vyande en die grootste vertroue by sy bondgenote inboesem. Hy het gister voor die Huis-komitee vir Gewapende Dienste verskyn. Hegseth veroordeel teenkanting teen die oorlog in Iran, en sê die kritiek volg terwyl die konflik twee maande aan die gang is, wat aansienlik korter is as die oorloë in Irak, Afghanistan en Viëtnam:

