
Nat, koue toestande vir Suide voorspel
Loading player...
Plaaslike weerkenner George van der Merwe sê die aktiewe kouestelsels wat al hoe dieper in Namibië strek, toon dat ons in diep herfs is maar, dat die bolugstelsels steeds aktief is. ‘n Volgende stelsel is besig om te ontwikkel en sal vanaf môre sy opwagting maak. Van der Merwe sê reën is op pad maar modelle verskil nog.

