Die Langpad: ‘n Gesprek met Nadia Louw oor keuse, hoop en die musiek wat ons deur die lewe lei.

Loading player...
In hierdie intieme gesprek praat die Kaapse ikoon Nadia Louw, meer as 20 jaar lank ‘n krag in die Afrikaanse musiekbedryf oor haar nuwe enkelsnit Die Langpad. Van die eerste noot tot die laaste woorde verken sy hoe elke pad wat ons stap ,lang, krom stof of teer ‘n storie van geloof en lig vertel.
23 Apr English South Africa Music · Music Interviews

Other recent episodes

Sentiment se Regardt oor 'Ek Wil Jou Sien'

Ek het met Regardt van Sentiment gesels oor hul debuut-enkelsnit, Ek Wil Jou Sien. 'n Liedjie oor daardie een persoon vir wie jy enigiets sal doen net om te sien. Die Afrikaanse rockgroep bestaan uit Jako Meyer (sang) en Regardt Scheepers (kitaar), met 'n klank vol groot kore en emosie…
15 Sep 7 min

Onike: van gebrokenheid na genesing

Sangeres Onike se nuwe enkelsnit Sterker onthul 'n reis van trauma, die verlies van haar pa en die ontdekking dat 'n mens na die donkerste tye steeds kan opstaan.
10 Sep 9 min