Giordano se aanmerkings is pure imperialisme

Loading player...
Amerika se ambassadeur in Namibië, John Giordano, se uitlatings dat die VSA meer uraaninvoere uit die land oorweeg en selfs daaraan dink om groter produksie te ondersteun deur beleggings in mynbou en staatsfinansiering, lok kommentaar van politieke kenners uit. Kosmos 94.1 Nuus het reaksie by dr. Henning Melber, ‘n Namibies-Duitse ontleder by die Nordic-Africa-instituut gekry. Hy verduidelik hoekom Namibië en Afrika se hulpbronrykdom soveel belangstelling uitlok:
20 Apr 6AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

NV nogmaals ontwrig deur uitstappe

Die parlement is weereens in prosedurele onrus gedompel nadat opposisielede uit die Nasionale Vergadering gestap het, wat die Huis sonder 'n kworum gelaat het. Die jongste dooiepunt kom net dae na 'n soortgelyke dispuut oor die genomineerdes vir die Staatsdienskommissie, voordat Swapo uiteindelik op sy meerderheid staatgemaak het om hul…
8 Jul 8AM 1 min

Baba-Bokke het nog werk voor Wêreldkampioenskap-halfeindronde

Rugby: Die Junior Springbokke se afrigter, Kevin Foote, sê daar is steeds ruimte vir verbetering voor hulle Engeland Maandag pak in die halfeindronde van die Junior Wêreldkampioenskap in Georgië. Suid-Afrika was 14 punte agter, maar het ingehaal en Wallis uiteindelik 52-33 verslaan na agt drieë teenoor vyf om die voorlaaste…
8 Jul 8AM 1 min

DA sê voldoende toilette by skole is 'n reg, nie 'n doelwit nie

Die DA doen ʼn beroep op alle provinsiale onderwysdepartemente om dringend skole wat nog sanitasieprobleme het, te identifiseer en duidelike planne en tydlyne te verskaf oor hoe hulle dit gaan hanteer. Dit volg nadat die Departement van Basiese Onderwys al 3 372 sanitasieprojekte by skole afgehandel het wat in die…
8 Jul 6AM 1 min

Badenoch verduidelik onttrekking by Clacton

Nie die Arbeiders nog die Tories sal 'n kandidaat vir die Clacton-tussenverkiesing daarstel nie. Die verkiesing is veroorsaak deur die bedanking uit die parlement van Reform UK se Nigel Farage, en hy sal weer staan vir die pos. Hy sal na verwagting wen en dan terugkeer na die parlement en…
8 Jul 6AM 1 min