
Britse LP stoei teen 'no sex please, we're British'
Loading player...
Die herrie is los in Brittanje met die Arbeider-LP Samantha Niblett wat ‘n nuwe veldtog rakende seksopvoeding van stapel gestuur het, en nou wil sy ‘n reeks seksspeelgoed na die Parlement te bring as deel daarvan. Die leier van die Konserwatiewe Party Kemi Badenoch het fel kritiek teenoor Niblett gelewer. Niblett het haar veldtog so aan Sky News verdedig.

