Nuwe navorsing toon al hoe meer SA'ners wat in die buiteland woon en werk wil terugkom huis toe

Loading player...
Al hoe meer Suid-Afrikaners wat oorsee gaan werk het, kies om uiteindelik weer huis toe te kom. Nuwe navorsing wys dis nie net oor geld nie, maar eerder oor familie, kultuur en lewenskwaliteit. Ons gesels met Wikus van Rensburg van The TEFL Academy om meer te hoor oor hierdie interessante tendens van ‘terugkeer huis toe
15 Apr 4AM Afrikaans South Africa Education · Health & Fitness

Other recent episodes