
Brittanje verhoog besteding op weermag
Loading player...
Die Britse regering het onderneem om 2,5 persent van die BBP teen 2027 aan verdediging te bestee. Die land se minister van verdedigingsgereedheid en nywerheid, Luke Pollard, sê aan Sky News die tempo is goed veral met ‘n bykomende 5 miljard pond wat vanjaar toegeken is en die teiken om 3,5 persent van BBP teen 2035 te bestee.

