Rutte verduidelik Navo-reaksie op VSA se oorlog in Iran

Loading player...
Navo sekretaris-generaal Mark Rutte het Donderdagaand by die Ronald Reagan-instituut in Washington kommentaar gelewer op sy vergadering met Amerikaanse president Donald Trump die vorige dag. Trump het sy ontevredenheid uitgespreek oor Europese lande wat Amerika nie steun in sy oorlog teen Irak nie en het voorgestel dat die VSA Navo verlaat. Rutte verduidelik.
9 Apr 11PM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Hardap-produsente verheug oor invloei

Die Hardapdam het vroeër die week binne 24 uur invloei van net meer as 4 miljoene kubieke meter gehad, wat hom tot 58,8 persent opgestoot het. Die verwagting is dat die dam nog heelwat invloei sal kry as dit reën soos voorspel word. Kosmos 94.1 Nuus het Donderdag met Rico…
10 Apr 12AM 1 min

Melania verras met 'Epstein-verklaring'

In ‘n verrassende stap het die Amerikaanse presidentsvrou Melania Trump die media Donderdag toegespreek oor haar bande met seks oortreder Jeffrey Epstein. Haar toespraak was blykbaar onbekend aan haar personeel en die stap was onverwags omdat die eposse tussen haar en Esptein se lewensmaat Ghislane Maxwell reeds einde Januarie vrygestel…
10 Apr 12AM 1 min

Lenacapavir skenking verwelkom in SA

Die Suid-Afrikaanse Nasionale Vigs-Raad, SANAC, het die aankoms van die eerste besending van die nuwe MIV-voorkomingsmiddel, Lenacapavir, verwelkom. Die Globale Fonds het 37 920 dosisse van die inspuiting geskenk, wat twee keer per jaar aan MIV-negatiewe mense toegedien word. Nelson Dlamini van die raad sê hulle werk aktief saam met…
9 Apr 11PM 1 min