Ingrypings vir paraffien broodnodig

Loading player...
Die Motorbedryf-personeelvereniging vra die regering vir dringende verligting van paraffienpryse, wat met amper 12 Suid-Afrikaanse rand per liter gestyg het. MISA waarsku die prysstyging bedreig miljoene lae-inkomste huishoudings wat op paraffien staatmaak vir kook, verhitting en beligting. Phakamile Hlubi-Majola van die vereniging sê kwesbare gesinne kan met selfs moeiliker lewensomstandighede ervaar:
9 Apr 4AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Inflasie: Vrugte skiet die hoogte in

Terwyl algehele inflasie op 2,1 persent vir Maart, teenoor 2,4 persent in Februarie ingekom het, styg voedselpryse steeds. Die Namibiese Statistieke-agentskap het die jongste syfers bekend gemaak. Yanna Smith het meer.
9 Apr 6AM 1 min

Iran-oorlog: Ekonomiese herstel sal twee jaar neem sê Roodt

Die aankondiging van 'n skietstilstand in die oorlog van Amerika en Israel teen Iran lok steeds reaksie uit, veral omdat Libanon volgens Israel nie deel daarvan vorm nie. Die skietstilstand word as broos beskryf, onder andere omdat Israel voortgaan met aanvalle op Hisbollah in Libanon. Suid Afrikaanse ekonoom Dawie Roodt…
9 Apr 6AM 1 min

Inflasie kom op 2,1% in Maart in

Volgens die jongste data van die Namibiese Statistieke-agentskap staan Namibië se jaarlikse inflasiekoers vir Maart op 2,1 persent, vergeleke met die 4,2 persent wat verlede jaar in Maart aangeteken is en 2,4 persent in Februarie. Kerninflasie het op 2,9 persent gestaan, hoër as die hoofinflasiekoers. Agentskap-woordvoerder Mirjam Shihepo het meer…
9 Apr 6AM 1 min

VSA boelie SA, waar's Namibië, SAOG?

Opposisie-parlementslede doen 'n beroep op die regering om meer openbare standpunt in te neem om Suid-Afrika teen die Verenigde State te ondersteun. Suid-Afrika ervaar diplomatieke en ekonomiese wrywing met Amerika, gedryf deur geskille oor grondhervorming, buitelandse beleid en beskuldigings van menseregte-oortredings. PDM-leier McHenry het aan die kantlyn van die staatsrede…
9 Apr 4AM 1 min