
Entrepreneurskapsreeks: Hoe belangrik is tegnologie?
Loading player...
Mikhail Edwards deel sy kennis en ervaring as entrepreneur en IT-spesialis oor hoe die regte tegnologiese hulpmiddels 'n entrepreneur kan help in hulle reis. He gesels oor die rol van kunsmatige intelligensie, sosiale media en hoe enige besigheidseienaar hierdie bronne kan gebruik tot voordeel van hul onderneming.



