SA se prysmeganisme vir brandstof word hersien

Loading player...
Die departement van Minerale en Petroleumhulpbronne sê hy hersien die plaaslike brandstofprysmeganisme en die proses sal einde Maart 2027 afgehandel wees. Die regering het verlede week die algemene brandstofheffing tydelik met 3 Suid-Afrikaanse rand per liter verlaag om verbruikers tegemoet te kom te midde van skerp brandstofprysstygings wêreldwyd weens die konflik in die Midde-Ooste. Die direkteur van die Brandstofprysmeganisme, Robert Maake, sê die brandstofprys is die resultaat van 'n legio wêreldwye en plaaslike kragte:
8 Apr 3AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

'Nüremberg bewys Trump, Netanyahu is verantwoordelik'

Britse senior menseregte-advokaat Geoffrey Robertson, sê dat 'n brief van 100 internasionale regsprofessore moontlik die VSA se vooruitgang in Iran beïnvloed het. Hy sê die Nuremberg-verhore het bewys dat die aggressor verantwoordelik is vir sterftes en president Donald Trump en premier Benjamin Netanyahu moet die feite aanvaar dat hulle Iran…
8 Apr 6AM 1 min

Taxi-fooie is onveranderd, ook vir langafstand - ministerie

Dit wil voorkom asof taxi-operateurs, veral langafstand bestuurders hulle fooie onwettig te verhoog. Volgens die vervoerministerie steeds geen formele aansoek gekry vir ‘n verhoging nie. Dit moet deur die vervoerraad oorweeg word en tot dit goedgekeur is, is verhogings onwettig. Kosmos 94.1 Nuus het met Jonas Sheelongo, uitvoerende direkteur in…
8 Apr 6AM 1 min

Nuwe riglyne vir pluimvee, beskerming vir plaaslike produsente

Die handelsministerie het vorige pluimvee-invoerbeperkings herroep om plek te maak vir 'n nuwe ondersteuningstelsel vir plaaslike boere. Dit kom na jare se smokkelary van ingevoerde hoender met plaaslike produsente wat teen duurder produseer en groot uitdagings ervaar het. Ingevolge die huidige riglyne mag die hoeveelheid pluimveeprodukte wat 'n invoerder die…
8 Apr 6AM 1 min

Iran-stilstand: Israel is die 'wild card'

Israelse premier Benjamin Netanyahu sê die skietstilstand wat bereik is met Iran sluit nie Libanon in nie al het Pakistan, wat dit bemiddel het, Libanon ingesluit. Israel is bekend daarvoor dat hy skietstilstand-ooreenkomste oortree en een van Netanyahu se hoof doelwitte is om Iran, wat hy as beduidende bedreiging vir…
8 Apr 6AM 1 min