Trump sê VSA kan Iran in een dag vernietig

Loading player...
President Donald Trump van Amerika sê Iran kan in een nag vernietig word as hy nie ʼn ooreenkoms bereik voor die sperdatum wat Trump vir die opening van die Straat van Hormuz gestel het nie. Hy het gister by die Withuis dreigemente herhaal om Iran se brûe en kragaanlegte aan te val en sê Iran se mense sal bereid wees om te ly as dit uiteindelik hul vryheid verseker. Hy sê Iran sal nooit ʼn kernwapen hê nie:
7 Apr 4AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Dit sal sous die week, ook in die Suide, Weste

Goeie neerslae het in die laaste tien dae in die Hardap en Karas-streke voorgekom, in sommige gevalle, syfers van ‘n hele reënseisoen. Goeie vog beweeg steeds van die tropiese sones suidwaarts na Namibië en die vooruitsigte vir die week lyk goed, veral vir die Suide.
7 Apr 6AM 1 min

Meatco sê nee vir tweede verskeping van bees na Mauritius

Berigte doen die rondtes dat Namibië 'n tweede uitvoer van 3 000 bees op die hoef na Mauritius reël. Die eerste verskeping was op 24 Maart. Kritiek word uit alle oorde daaroor uitgespreek en nie net rakende dierewelsyn nie. NamRA kla oor heffings en die regering en landbou-rolspeler het kommer…
7 Apr 6AM 1 min

Daniel blameer droogte vir mens-dier konflik

Konflik tussen mens en wild bly 'n kritieke uitdaging in Namibië, met meer as 1 400 aanvalle en 10 sterftes wat gedurende 2025 en 2026 aangemeld is. Die minister van omgewing, Indileni Daniel, sê die hoë aantal voorvalle word veral gedryf deur die droogte. Daniel het in die parlement gesê…
7 Apr 6AM 1 min