
Kerke moet toetree in stryd teen korrupsie - Boesak
Loading player...
Die anti-apartheidsaktivis Allan Boesak sê die kerk moet 'n sterker standpunt teen korrupsie inneem terwyl die Madlanga-kommissie sy verhore hervat. Boesak het in 'n onderhoud met Newzroom Afrika gewaarsku 'n sameswering van stilswye het toegelaat het dat wangedrag voortduur, en hy het 'n beroep gedoen op verantwoordbaarheid en morele leierskap. Hy het die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris, Nhlanhla Mkwanazi, geprys vir die blootlegging van beweerde korrupsie, wat lank verborge kwessies oopgevlek het. Hy het geloofsgemeenskappe aangespoor om te verenig en beslissend op te tree:

