DA-kongres: Party steeds verbind tot nie-rassigheid

Loading player...
Die DA sê hy is steeds verbind tot nie-rassigheid met hernude vrae oor sy rasseboodskap kort voor sy federale kongres. Woordvoerder Luyolo Mphithi het die uitgaande leier John Steenhuisen geloof vir die bevordering van inklusiewe leierskap en jeugverteenwoordiging. Mphithi het aan Newzroom Afrika gesê die party se regeringsrekord weerspieël dienslewering vir alle Suid-Afrikaners. Hy het bygevoeg die DA fokus op die bou van vertroue en demonstreer diversiteit in al sy leierskapstrukture:
6 Apr 11PM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Strafregtelike klag teen Dimpane gelê

Die organisasie, Public Interest SA, het ʼn strafregtelike klag by die Valke ingedien teen die waarnemende nasionale polisiekommissaris, Puleng Dimpane, oor die moontlike oortreding van die Wet op Openbare Finansiële Bestuur. Dit hou verband met die Suid-Afrikaanse Polisiediens se omstrede Medicare24-kontrak van 228 miljoen Suid-Afrikaanse rand. Public Interest SA se…
10 Jul 3AM 1 min

Aanlyn bieëry doen nie veel vir deursigtigheid nie

Die Sentrale Verkrygingsraad het Woensdag vir die eerste keer 'n bodopening regstreeks uitgesaai. Volgens die raad sal alle bodopeninge nou so uitgesaai word, vir deursigtigheid. Die eerste regstreekse uitsending was vir die grootskaalse grondwerke, 'n waterreservoir en grootskaalse interne dienste vir die Windhoek Distrik Hospitaal wat in Havana in die…
10 Jul 3AM 1 min

Rise vra bespoediging van klaring en leefstyloudits vir SAPD

Rise Mzansi vra dringende optrede om die klaringsproses en leefstyloudits van senior amptenare in die Suid-Afrikaanse Polisiediens te bespoedig. Volgens die party is die proses te stadig ten spyte van bewyse voor die Madlanga-kommissie wat toon dat misdaadnetwerke die polisie binnegedring het. Makashule Gana van Rise Mzansi het die verlenging…
10 Jul 2AM 1 min

PDM skop ook vas teen Sindano

Tydens 'n gesamentlike perskonferensie gehou deur opposisiepartye in die hoofstad, het die leier van die PDM, McHenry Venaani ook twyfel uitgespreek oor of Gerson Sindano 'n gepaste kandidaat is vir die pos van voorsitter van die Namibiese Verkiesingskommissie. Venaani sê sy pos as assistent vir destydse Swapo sekretaris-generaal Nangolo Mbumba,…
10 Jul 2AM 1 min

VN waarsku oor hervatting van oorlog

Die Verenigde Nasies se sekretaris-generaal, António Guterres, waarsku die hervatting van aanvalle en teenaanvalle tussen Amerika en Iran kan die diplomatieke vordering sedert die skietstilstand in April aangekondig is, ongedaan maak. Amerika het hierdie week meer as 150 teikens in Iran getref waarin 14 mense dood is. Teheran het Amerikaanse…
10 Jul 1AM 1 min