
Ramaphosa moet sê oor sloering met regters
Loading player...
Judges Matter het president Cyril Ramaphosa weer gevra om te verduidelik waarom die aanstelling van twee regters in die Konstitusionele Hof steeds sloer. Die navorsings- en voorspraakbeampte, Mbekezeli Benjamin, sê geen aanstellings is nog gedoen byna ses maande nadat die Regterlike Dienskommissie vyf name voorgelê het nie. Hy het aan Newzroom Afrika gesê dit lei tot vertragings in doeltreffende uitspraaklewering:

