
NNN se nuwe aanstellings laat wenkbroue lig
Loading player...
Reaksie word ontvang op die rits aanstellings van 8 adjunkministers, ‘n minister en presidensiële adviseur deur president Netumbo Nandi-Ndaitwah vanoggend. Adjunkministers het geen uitvoerende gesag nie en die aanstellings dra by tot die regering se loonrekening wat tans op meer as 40 miljard dollar staan. Kosmos 94.1 Nuus het met politieke ontleder Ndumba Kamwanyah gepraat.

