
Artemis II is huidige generasie se Apollo-oomblik
Loading player...
Voormalige NASA-vuurpylwetenskaplike Aisha Bowe sê sy het rillings gekry toe sy NASA se lansering van die Artemis II-sending na die maan se wentelbaan gekyk het. Die sending het suksesvol gelanseer en sal ‘n tien-dag lange vlug rondom die maan neem. Bowe sêaan Sky News dat dit die huidige generasie se Apollo-oomblik is.

