
DJ Warras-moordsaak tot Mei uitgestel
Loading player...
Die saak teen die vermeende moordenaars van Warrick “DJ Warras” Stock is in die Landdroshof in Johannesburg tot 27 Mei uitgestel. Armindo Joaquim Pacula en Victor Majola, bly in aanhouding. Stock is in Desember in die Johannesburgse middestad doodgeskiet. Majola is voorheen borgtog geweier, en die polisie gaan voort met die ondersoek na die beweerde beplanning en uitvoering van die moord. Staatsaanklaer Vincent Mochabela sê die ondersoek is nog onvolledig:

