
Kaapstad versteek tesourie-verslae in geslote vergaderings: GOOD
Loading player...
Die GOOD-party in Kaapstad het die metro daarvan beskuldig dat hy die openbare verslae van die Nasionale Tesourie in geslote vergaderings versteek. Woordvoerder Siyabulela Mamkeli sê die verslae is nie sensitiewe veiligheidsbesonderhede nie, maar waarnemings oor nakoming wat reeds voorheen gepubliseer is. Hy vra waar raadslede eintlik oorsig moet uitoefen: in 'n oop vergadering of in 'n geslote byeenkoms waar geleentheid vir debat beperk is en van die publiek weerhou word:

