Annelie gesels met Dr. Michael Mol - Sitting is the new Smoking - 31 Maart

Loading player...
Dr. Michael Mol gesels met Annelie op Mirrag oor hoe sleg lang ure se sit vir jou gesondheid is en dat jy moet probeer om tenminste elke halfuur op te staan en beweeg
31 Mar Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Groot Biddag - Vergifnis

Annelie gesels met Mariandra Heunis wat haar getuienis lewer oor hoe sy moes vergewe na haar man se moord voor haar en haar dogter in hulle huis. Annelie gesels ook oor ons vergifnis vir ander en God se vergifnis vir ons.
23 Apr 29 min

Groot Biddag - Verwerping

Annelie gesels met Ds. Wynand Strydom van en Ds Jaco Strydom van Echo Jeug oor verwerping - Die verwerping van kinders, bejaardes en die swakstes in ons samelewing en wat ons veranwoordelikheid is maar ook wat om te doen wanneer dit voel asof God my verwerp het
23 Apr 30 min