
Situasie in Libanin versleg gevaarlik: VN
Loading player...
Die Verenigde Nasies sê die situasie in Libanon het gevaarlik versleg weens toenemende konflik tussen Israel en die Irans-gesteunde militantegroep Hisbolla. Israel het sy veldtog teen Hisbolla verskerp nadat die groep verlede maand vuurpyle op hom afgevuur het te midde van die Amerikaans-Israelse oorlog teen Iran. Die VN se vredeshoof, Jean-Pierre Lacroix, sê meer as ʼn duisend mense is in Libanon dood en sowat ʼn miljoen ontheem:

