
SA is een van top vyf streke vir hernubare energie
Loading player...
Die minister van Elektrisiteit en Energie, Kgosientsho Ramokgopa, sê Suid-Afrika is onder die wêreld se top vyf streke vir hernubare energie-opbrengste, danksy kragtige sonuitstralings en sterk windhulpbronne. Ramokgopa het tydens die beleggerskonferensie in Sandton die korridor tussen die Noord-Kaap en Namibië as 'n sleutelsone uitgelig danksy politieke bestendigheid en goeie infrastruktuur. Die minister het planne, insluitend groot netwerkuitbreidings oor 15 jaar uiteengesit om toekomstige energiebehoeftes te ondersteun:

