Jy is die een: 'n gesprek oor liefde wat nie verduidelik hoef te word nie

Loading player...
Rian Strydom trek ons weer binne ’n lied wat nie verduidelik hoef te word nie. ‘Jy is die een’ ’n spesiale gesprek oor liefde en lojaliteit en ’n verbintenis wat net is. Saam met Sunette Bridges, skrywer van die lied hier’s ’n stuk Afrikaanse musiek wat jou nie net laat luister nie… maar laat bly luister
31 Mar English South Africa Music · Music Interviews

Other recent episodes

Sentiment se Regardt oor 'Ek Wil Jou Sien'

Ek het met Regardt van Sentiment gesels oor hul debuut-enkelsnit, Ek Wil Jou Sien. 'n Liedjie oor daardie een persoon vir wie jy enigiets sal doen net om te sien. Die Afrikaanse rockgroep bestaan uit Jako Meyer (sang) en Regardt Scheepers (kitaar), met 'n klank vol groot kore en emosie…
15 Sep 7 min

Onike: van gebrokenheid na genesing

Sangeres Onike se nuwe enkelsnit Sterker onthul 'n reis van trauma, die verlies van haar pa en die ontdekking dat 'n mens na die donkerste tye steeds kan opstaan.
10 Sep 9 min