
Britte se energiekoste daal vanaf 1 April, plafon ingestel
Loading player...
Met die oorlog in die Midde-Ooste het die Arbeidersparty in Brittanje die plafon vir energiekostes met 6,7 persent vanaf 1 April tot 30 Junie afgebring. Die sekretaris vir die Tesourie, James Murray, het aan Sky News gesê, behalwe vir langtermyn beleggings in wind- son- en kernenergie, werk die regering ook aan noodplanne vanaf Julie, sou die krisis voortduur.

