
Verstappen oorweeg uittrede uit F1
Loading player...
Motorsport: Die viermalige wêreldkampioen, Max Verstappen, oorweeg dit om aan die einde van die Formule Een-seisoen uit te tree, want hy geniet nie meer die sport nie. Die Nederlander is krities oor die nuwe enjinregulasies, met Red Bull wat hierdie seisoen sy eie kragbron ontwikkel het. Verstappen, wat agtste was in gister se Japannese Grand Prix, ontken dat twyfel oor sy toekoms veroorsaak is deur Red Bull se gebrek aan mededingendheid:

