
Pakistan sê VSA-Iran onderhandelings sal binnekort begin
Loading player...
Die Pakistanse minister van buitelandse sake, Ishaq Dar, sê die land is baie bly dat beide Iran en die VSA vertroue uitgespreek het in Pakistan om gesprekke tussen die twee lande aan te bied, wat hy sê in die komende dae sal plaasvind. Dar sê alle pogings sal aangewend word om die konflik te beëindig.

