
SA skerp grenssekuriteit op vir komende Paasnaweek
Loading player...
Die kommissaris van die Grensbestuursowerheid, Michael Masiapato, sê hy is vasbeslote om verhoogde ontplooiings en verskerpte grensbedrywighede by die 71 grensposte hierdie Paasnaweek toe te pas. Masiapato het tydens die onthulling van die owerheid se Operasionele Plan in Pretoria gesê dit sluit in groter verwerkingskapasiteit, vaartbelynde grenskontroles, asook gladde en versterkte sekuriteit om veilige en doeltreffende reisigersbeweging te fasiliteer:

