
Kaapstad kry skoon oudit
Loading player...
Die Stad Kaapstad het die ongekwalifiseerde oudit van die ouditeur-generaal vir die 2024/25-boekjaar, verwelkom. Die stad se woordvoerder, Luthando Tyhalibongo, sê dit is die 20ste agtereenvolgende ongekwalifiseerde oudit wat die Stad sedert 2006 ontvang het. Hy sê dit bevestig dat Kaapstad die enigste metro in Suid-Afrika is wat op goeie bestuur en die noukeurige rentmeesterskap van openbare fondse gebou is:

