
Brandstofverhogings gaan landbou knou: TLU SA
Loading player...
Die landbou-organisasie TLU SA sê die reuse-brandstofverhogings van 5 Suid-Afrikaanse rand vir petrol en 10-rand vir diesel wat op 1 April in werking tree, sal 'n groot uitwerking op die landbousektor hê. Bennie van Zyl van TLU SA sê Suid-Afrikaanse boere berei hulle oor die algemeen voor vir 'n groot somergewasse-oes, insluitend mielies, sojabone, grondbone, sorghum en droëbone. Hy sê egter daar bestaan ernstige kommer oor die stygende insetkoste:

