Navo het 'n groot fout begaan, sê Trump

Loading player...
Europese Navo-lede nie materiële ondersteuning verskaf het namate Amerika die vierde week van sy oorlog teen Iran binnegaan nie. Europese bondgenote is nie oor die aanvalle laat-April gekonsulteer nie, en baie het die aksie teëgestaan. Trump se verhouding met Navo is wisselvallig en sy opmerkings wek twyfel oor sy bereidwilligheid om Artikel 5 na te kom, wat ’n aanval op een lidstaat as ’n aanval op almal beskou.
28 Mar 4AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Tjivikua vol planne vir padnetwerk

Die nuut aangestelde uitvoerende hoof van die Padowerheid, Hippy Tjivikua, sê Namibië se padnetwerk moet met die toekoms in gedagte gebou word, aangesien hy oorneem wat hy beskryf as 'n verouderende en duur infrastruktuurstelsel. Tjivikua het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat sê padbeplanning kan nie net op huidige behoeftes fokus…
28 Mar 4AM 1 min

SA waghond waak teen prysuitbuiting ná brandstofskok

Die Mededingingskommissie van Suid-Afrika sê die oorlog in die Midde-Ooste het veroorsaak dat wêreldwye oliepryse tot meer as 100 Amerikaanse dollar per vat gestyg het. Woordvoerder Siyabulela Makunga sê daar is 'n duidelike risiko dat gewetenlose ondernemings die skielike styging en onsekerheid in brandstofpryse sal uitbuit deur pryse buitensporig te…
28 Mar 2AM 1 min

Copps 94.1: Windhoekers beïndruk visepresident Witbooi

Visepresident Lucia Witbooi het Vrydagaand by die Copps 94.1-span in die hoofstad aangesluit om haar van die doen en late van Windhoekers op maandeinde te vergewis. Op die misdaadfront was dit ‘n stil aand met geringe insidente en Witbooi het haar tevredenheid met inwoners se gedrag uitgespreek. Sy het met…
28 Mar 1AM 1 min

Namibië benodig 100 miljoen liter brandstof maandeliks

Energieminister Modestus Amutse het aangekondig dat Namibië se jaarlikse brandstofverbruik ongeveer 1,1 miljard liter is, waarvan 70 persent diesel en 30 persent petrol is. Dit is gelykstaande aan ongeveer 100 miljoen liter petrol en diesel wat maandeliks verbruik word. Amutse sê ten spyte daarvan dat die land nie sy eie…
28 Mar 12AM 1 min