
Albanese kap terug na Trump teen Aussies uitvaar
Loading player...
Australië se eerste minister, Anthony Albanese, het herhaal dat die Verenigde State nie enige spesifieke versoeke gerig het vir militêre hulp in die Midde-Oosterse konflik nie. Trump het gister tydens ʼn kabinetsvergadering Australië uitgesonder omdat hy nie help om die Straat van Hormuz oop te hou nie. Sowat 20-persent van die wêreld se olie word deur hierdie seestraat vervoer. Albanese sê sy land het aan alle versoeke voldoen, en bygevoeg hy wil hê die vyandighede moet afgeskaal word:

