Groen Vingers Vrydag - 27 Maart

Loading player...
Jimie Malan van Plantland kom beantwoord luisteraars se tuinmaakvrae en ons gesels oor die Malanseuns Garden Festival!
27 Mar 6AM Afrikaans South Africa Education · Health & Fitness

Other recent episodes

Cape2Care

Van Musina tot by Kaap Agulhas… ’n ongelooflike reis van uithouvermoë, geloof en hoop. Die Cape2Care-projek het weereens gewys wat moontlik is wanneer passie en ’n doel groter saamkom. Twee spanne vroue het dag en nag gehardloop om nie net bewusmaking en fondse in te samel vir Dynamic Women for…
27 Mar 6AM 7 min

Groen Vingers Vrydag - 20 Maart

Noudat die temperature begin daal en die son vroeër sak, gee Jimie Malan van Plantland wenke vir jou wintertuin.
20 Mar 4AM 7 min

Wêreldslaapdag

13 Maart is Wêreldslaapdag, en vanjaar se tema is “Sleep Well, Live Better.” Die boodskap is eenvoudig maar kragtig: wanneer ons beter slaap, leef ons beter — fisies, emosioneel en geestelik. Wêreldslaapdag is ook ’n wêreldwye bewusmakingsveldtog waar slaapgesondheidskenners en voorstanders saamwerk om die gesprek oor gesonde slaapgewoontes groter en…
13 Mar 6AM 21 min