
Lynminister sê oor baba wat by kerk gelos is
Loading player...
Die kinderwelsyn-ministerie het reageer op die saak van 'n moeder wat in hegtenis geneem is na sy haar pasgebore baba by 'n kerk in Omingwelume in die Ohangwena-streek gelos het. Diskoers oor die kwessie loop oop op sosiale media. Tydens 'n inligtingsessie deur die inligtingministerie het lynminister Emma Kantema-Goamas die wet uiteengesit.

