
Starlink: Verspeelde geleentheid vir Namibië
Loading player...
Cirrus-ekonoom,, Oliver Diggle, sê Namibië se verwerping van miljardêr Elon Musk se Starlink, is 'n groot fout. Die satellietinternetmaatskappy is beide 'n telekommunikasielisensie en toegang tot die radiospektrum geweier. Cran het die gebrek aan plaaslike eienaarskap as rede vir sy besluit gegee. Wetgewing vereis dat ten minste 51-persent van die aandele in enige telekommunikasiemaatskappy deur burgers of plaaslike entiteite besit word. Diggle sê dit is 'n verspeelde geleentheid vir Namibië:

