
Aanduidings is lae opkoms in SA se plaaslike owerheidsverkiesing
Loading player...
Die Raad vir Geesteswetenskaplike Navorsing sê op die vooraand van die 2026 plaaslike verkiesing, trotseer Suid-Afrika sy moeilikste voorverkiesingsklimaat in drie dekades voor die 2026 plaaslike verkiesing. Die jongste opname toon toenemende frustrasie, onbetrokkenheid en vertroue in politieke leiers wat afneem. Die verslag beklemtoon ook 'n groeiende indruk dat politici nie luister na burgers se behoeftes nie. Die navorsingsdirekteur Ben Roberts waarsku dit kan die kiesersopkoms verlaag, met byna die helfte van stemgeregtigde kiesers wat nie geregistreer is nie:

