
Mynwerkersunie besorg oor werkverliese weens Iran-konflik
Loading player...
Die oorlog in die Midde-Ooste het veroorsaak dat sekere lande wat direk geraak word verhoogde grenssluitings en operasionele afskakelings van logistieke roetes ervaar. Daar is kommer oor werksekerheid. Cosatu het reeds in Suid-Afrika geëis dat die regering onmiddellike stappe doen om die samelewing te beskerm teen ekonomiese skokke. Kosmos 94.1 Nuus het met die Mynwerkersunie van Namibië se sekretaris-generaal, George Ampweya gepraat.

