Vakbonde, GNU moet werkers beskerm

Loading player...
Adjunkpresident Paul Mashatile sê die regering en vakbonde moet beslissend optree om werkers teen uitbuiting te beskerm, toegang tot veilige werk uit te brei; en gesondheid- en veiligheidstandaarde sonder kompromie af te dwing. Hy sê werkers mag nie hul lewens of lewensbestaan as gevolg van nie-nakoming verloor nie. Mashatile sê Suid-Afrika se vakbonde moet ook groei om makro-ekonomiese beleid te vorm, arbeidsintensiewe beleggings te ondersteun; en vaardigheidsontwikkeling en werkskepping te dryf:
23 Mar 6AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Parlement begin weer, steeds by begroting

Die eerste sessie van die sewende sitting van die Nasionale Vergadering het vandag afgeskop met die begrotingswetsontwerp steeds op die tafel. Die sessies sal tot en met 19 Mei voortgaan. Die voorsitter van die Nasionale Raad, Lukas Muha, het die sessie geopen.
5 May 11AM 1 min

Steenhuisen kondig suid-suid BKS-vennootskappe aan

Die minister van Landbou, John Steenhuisen, sê Suid-Afrika het sy bek-en-klouseer-inentingsprogram aansienlik uitgebrei en miljoene dosisse uit Argentinië en Turkye bekom terwyl plaaslike produksie 'n hupstoot gegee word. Hy het in die parlement gesê meer as 2,5-miljoen diere is reeds landwyd ingeënt en die departement beoog om teen einde vanjaar…
5 May 11AM 1 min

Jý kan help met miershooptier-navorsing

Bewaringsnavorsers rig 'n dringende beroep op die publiek om Afrika se kleinste wildekat, die swartpootkat of miershooptier, op te spoor. Die Swartpootkat Navorsingsprojek Namibië waarsku dat 'n gebrek aan bevestigde waarnemings pogings belemmer om die spesie se oorlewingstatus te bepaal. Projekkoördineerder Martina Küsters het aan Kosmos 94.1 Nuus gesê dat…
5 May 10AM 1 min