
Goud korrigeer, dollar versterk
Loading player...
Goudpryse het aan die einde van verlede week 'n dramatiese korreksie gesien, wat 'n wisselvallige lopie beëindig het wat einde Februarie begin het. Nadat dit op 2 Maart 'n rekordhoogtepunt van 5 435 Amerikaanse dollar per fynons bereik het vanweë toenemende spanning in die Midde-Ooste, het die mark sedertdien aansienlik tot ongeveer 4 575 dollar per ons afgekoel. Kosmos 94.1 Nuus het met ekonoom Dawie Klopper oor die goudprys en die stand van die greenback gepraat:

