
Hoe sê? 16-20 Maart 2026
Loading player...
Elke Maandag, Woensdag en Vrydag toets Charonike jou kennis van Afrikaanse spreekwoorde en uitdrukkings.
Hierdie week vra sy, weet jy wat beteken...?
- Soos 'n tang op 'n otjie
- Die kat die bel aanbind
- Die padda onder die ploeg wees
Hierdie week vra sy, weet jy wat beteken...?
- Soos 'n tang op 'n otjie
- Die kat die bel aanbind
- Die padda onder die ploeg wees

