GROOTfm 90.5 5-uur Klub met Charonike

5-uur Klub met Charonike

Word wakker saam met Charonike Nel, weeksdae van 5 tot 6vm. Jy gaan nooit weet wat om te verwag nie, behalwe dat jy jou dag op die beste EN GROOTste manier gaan begin! Selfs al lê jou dag soos 'n berg voor jou, sal Charonike jou laat saam lag, dink, raai en sing!
Weekly English South Africa News
19 Episodes

Hoe sê? 16-20 Maart 2026

Elke Maandag, Woensdag en Vrydag toets Charonike jou kennis van Afrikaanse spreekwoorde en uitdrukkings. Hierdie week vra sy, weet jy wat beteken...? - Soos 'n tang op 'n otjie - Die kat die bel aanbind - Die padda onder die ploeg wees
20 Mar 4 min

Hoe sê? 9-13 Maart 2026

Elke Maandag, Woensdag en Vrydag toets Charonike jou kennis van Afrikaanse spreekwoorde en uitdrukkings. Hierdie week vra sy, weet jy wat beteken...? - Heelwat in die melk te brokkel hê - Homeros slaap ook soms - Op die hekpaal gesit toe sy ouers getrou het
13 Mar 2 min

Hoe sê? 2-6 Maart 2026

Elke Maandag, Woensdag en Vrydag toets Charonike jou kennis van Afrikaanse spreekwoorde en uitdrukkings. Hierdie week vra sy, weet jy wat beteken...? - Jou aasvoël hou - Iemand koudsit - Bokerf trek
6 Mar 4 min