Oppinuus: Prof John Stremlau - Amerika en Iran oorlog

Loading player...
Annelie gesels met Prof Stremlau (Department of International Relations, School of Social Sciences Areas of interest and research: US-Africa relations; China; International politics and relations
Wits universiteit) oor die oorlog in Iran en hoe dit SA kan beinvloed
12 Mar Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Jan Blohm - Tot daar waar die lig is

Jan Blohm kuier op #MIRRAG met Annelie Bouwer om te gesels oor sy nuwe album, ‘Tot daar waar die lig is.’🎶✨ Jan praat baie openlik op hierdie album oor die maniere waarop hy probeer het om pyn stil te maak en die rol wat Geloof nou in sy lewe speel…
13 May 29 min